Welkom by die FlyZone Jeugbediening

 

FlyZone is ons baie aktiewe Jeugbediening en dit bied die Jeug die geleentheid om saam met kinders van hul eie ouderdom, die Here te loof en te prys, meer oor Jesus te leer en ook deel te wees van verskeie aktiwiteite gedurende die jaar.

Pastoor Tiaan van Wyk het 'n passie vir Jongmense en bied opwindende hedendaagse Jeugverwante geleenthede aan, steeds Jesus-gesentreerd, sodat die Jeug nader aan die Here beweeg en verder ontwikkel in pragtige Jongmense, waarop ons baie trots is.

Kom geniet FlyZone elke Vrydagaand om 19:00 by die Kerk.


FlyZone Video Kanaal Pastoor Tiaan van Wyk - Short Sermons

  • 1ags_pastoor_paar1.jpg
  • 2020.jpg
  • ags_gebou.jpg
  • GnL_banner_2.jpg