Skip to content

Gees en Lewe

Jetro-bediening

By ons gemeente is saam wees vir ons baie belangrik. Daarom moedig ons saam met ons Sondagdiens bywooning Jetro-groep bywooning vir al ons gemeentelede aan.  ‘n Jetro-groep kom weekliks, half maandeliks (elke 2 weke) of maandeliks (elke 4 weke) bymekaar.  ‘n Plek van groei en vrae vra.  ‘n Plek van ondersteuning, hulp en aanmoediging, om mekaar te herhinder dat ons nie alleen op hierdie reis is nie.  ‘n Veilige spasie.

Hoe kan jy deel word?

Kontak Ons

Jetro-leiers