Gebedsgeleenthede
Gebed is vir ons belangrik daarom skep ons soveel moontlik geleentheid vir ons gemeente om in te skakel op verskillende platforms en in persoon geleenthede reg deur die week. Skakel onderaan by een van ons aanlyn Whatsapp gebedsgeleenthede.
Elke Dinsdag vanaf 05:30 tot 06:00.
Elke Woensdag vanaf 12:00 tot 12:05
Elke Donderdag vanaf 05:30 tot 06:00.
Saterdae in persoon by die kerk bid ons manne saam vanaf 06:00 tot 07:00
Op geskeduleerde Saterdae by die kerk bid ons dames saam vanaf 07:00 tot 08:00