Skip to content

Gees en Lewe

Woordskool

Woordskool Klasse

Maandagaand, 19h00.

‘n Geleentheid om dieper te delf in dit wat die Here vir ons sê in Sy Woord.  Ons lewe in ‘n wêreld met verkreie idees van wat waar of onwaar is.  Ons hoop om lig te skyn op hierdie onsekerhede, deur die Woord in diepte te bestudeer.  Deur die jaar bestudeer die Woordskool verskeie boeke en onderwerpe van die Bybel wat vir ons mense ‘n wyer en dieper verstaan gee oor die hart van God.

Kursusse

Blits Deur Openbaring