Gees en Lewe Gemeente se woordskool bied aan “Die Boek Sagaria” vanaf 31 Januarie 2022 tot 14 Maart 2022. Maandagaande om 19h00 by Gees en Lewe Gemeente kerkgebou.
Koste: R120 (7 week kursus)
Kontak ons vir navrae:
Willie – 082 772 6963
Rene – 0828556249
NOTA: Fasiliteite voldoen aan alle Covid-19 veiligheidsmaatreëls